Verskil tussen weergawes van "2020 Formule Een-seisoen"

2 586 grepe bygevoeg ,  9 maande gelede
Voeg inhoud by
(Maak renjaers en vervaardigers tabel reg)
(Voeg inhoud by)
| {{GB-VLAG}} [[George Russell]]<ref name="Russell">{{nl}} [https://nl.motorsport.com/f1/news/george-russell-williams-mercedes-2019/3193708/ Russell maakt in 2019 Formule 1-debuut bij Williams]</ref>
| align="center" | 1-11
|-
! align="center" colspan="9" |Bronne:<ref>
{{en}}
{{cite web
|url=https://www.fia.com/events/fia-formula-one-world-championship/season-2020/2020-fia-formula-one-world-championship-entry
|title=2020 FIA FORMULA ONE WORLD CHAMPIONSHIP ENTRY LIST
|website=fia.com
|publisher=FIA
|access-date=9 Oktober 2020
|date=13 Augustus 2020
|language=en
|url-status=live
}}
</ref><ref>
{{en}}
{{cite web
|url=https://www.formula1.com/en/teams.html
|title=F1 Teams 2020
|website=formula1.com
|publisher=Formule 1
|access-date=9 Oktober 2020
|author=Formule 1
|language=en
|url-status=live
}}
</ref>
|}
 
=== Vrytoets bestuurders ===
Volgens FIA Formule-Een regulasies (Artikel 26.1 b) mag toetsbestuurders buite die spanne se offisiële bestuurders gevra word om in die eerste toets-sessie ("P1" afkorting in Engels) deel te neem. Gedurende die seisoen het drie bestuurders as 'n toetsbestuurder of derde-bestuurder in die vrytoets-sessie deelgeneem. Jack Aitken en Roy Nissany het een en twee sessies onderskeidelik vir die Williams span gery. Voormalige F1 bestuurder, Robert Kubica het vir Alfa Romeo by drie geleenthede bestuur. Robert Schartzmann sal gedurende die eerste toets-sessie by die Aby Dhabi Grand Prix vir Haas ry. Mick Schumacher en Callum Illot sou in die eerste toets-sessie by die Eifel Grand Prix vir Alfa Romeo en Haas onderskeidelik bestuur het, maar kon egter nie die kans kry nie weens swak weerstoestande wat tot die kansellasie van die sessie gelei het.<ref>
{{en}}
{{cite web
|url=https://www.formula1.com/en/latest/article.bad-weather-at-the-nurburgring-prevents-any-running-in-first-practice-for.5HhZ8X5TxXWDJ148LI8lR3.html
|title=Bad weather at the Nurburgring prevents any running in first practice for the Eifel GP
|website=formula1.com
|date=9 Oktober 2020
|publisher=Formule 1
|access-date=9 Oktober 2020
|language=en
|url-status=live
}}
</ref>
 
=== Verandering by spanne in 2020 ===
*Red Bull GmbH, die moedermaatskappy van "Red Bull Racing" en [[Scuderia Toro Rosso|Toro Rosso]] wysig na 14 jaar sy naam na [[Scuderia AlphaTauri]],<ref name="Alpha Tauri" /> weens borgskapredes. Die naam is vernoem na Red Bull se mode handelsmerk.<ref>
{{en}}
{{cite web
|url=https://www.autosport.com/f1/news/146617/toro-rosso-name-change-for-2020-approved
|title=Toro Rosso's name change approved for 2020 Formula 1 season
|website=autosport.com
|publisher=Autosport
|access-date=9 Oktober 2020
|date=16 Oktober 2019
|author=Scott Mitchell
|language=en
|url-status=live
}}
</ref>
;
=== Veranderinge van bestuurders in 2020 ===
; Terugkeer na Formule 1
*[[Nico Hülkenberg]]: [[Renault F1|Renault]] → geen kontrak vir 2020.
 
==== VeranderingSeisoen by spanne in 2020veranderinge ====
Racing Point se Sergio Pérez was deur Nico Hülkenberg vervang nadat hy positief getoets het vir die SARS2-Koronavirus voor die Britse Grand Prix. Pèrez was ook vir die 70ste Herdenking Grand Prix buite aksie en Hülkenberg het weer vir hom ingestaan.
;Naamsverandering
 
*[[Toro Rosso]] wysig na 14 jaar sy naam na [[Scuderia AlphaTauri]],<ref name="Alpha Tauri" /> weens borgskapredes.
== Bande ==
Pirelli is, net soos in vorige seisoene, die enigste bandverskaffer vir die 2020 seisoen.<ref>{{en}} [https://www.fia.com/news/fia-confirms-pirelli-official-tyre-supplier-formula-one-2017-2019 FIA confirms Pirelli as official tyre supplier for Formula One for 2017-2019]</ref> Die bestuurders jaag op drie tipes bande: hard, medium en sag, wat onderskeidelik wit, geel en rooi gekleur sal word. Die samestellings wat gebruik gaan word, verskil egter per wedren. Die hardste samestelling word aangedui as 'hard' en die sagste as 'sag'.
 
== Kalender ==
== Gewysigde kalender weens Covid-19-pandemie ==
Die aanvanklike kalender is in sy geheel gewysig weens die impak van die wêreldwye [[Covid-19-pandemie]] op alle sportbyeenkomste.<ref>{{cite web |url=https://www.formula1.com/en/latest/article.chinese-grand-prix-postponed-due-to-coronavirus-outbreak.3g2y5Ngyrk1MbNxQB9hj4s.html |title=2020 F1 Chinese Grand Prix postponed due to novel coronavirus outbreak |date=12 Februarie 2020 |website=formula1.com |access-date=14 Februarie 2020 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20200414162845/https://www.formula1.com/en/latest/article.chinese-grand-prix-postponed-due-to-coronavirus-outbreak.3g2y5Ngyrk1MbNxQB9hj4s.html |archive-date=14 April 2020 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref>
 
160

wysigings