Schallabrak
Welkom
wysig
|
Hulp aangebied
wysigMôre Schallabrak! Jy moet net sê as ek jou kan help om aan die gang te kom met "ontkieming" van artikels vir die kompetisie, ons het alle bydraes broodnodig!
Groete, --Aliwal2012 (kontak) 07:04, 17 Desember 2019 (UTC)
- Baie dankie Aliwal2012. Ek sal van die naweek af aan die gang kom.
Nomineer asb ontkieming
wysigMôre Schallabrak! Voeg asb gou Eksodus by jou nominasies vir die kompetisie, ek wil dit oudit. --Aliwal2012 (kontak) 09:34, 19 Desember 2019 (UTC)
- Môre Aliwal2012. Ek het Eksodus al bygesit. Dis #52. Gaan nou Levitikus bysit vir oudit.
- Dankie, jy vorder fluks! Ek is bietjie verstrooid vandag! A
- NS Gebruik asb 'n en nie `n in jou bydraes, net vir eenvormigheid op die wiki asb. (Dis die apostroof regs onder, nie heelbo links op die tilde nie) --Aliwal2012 (kontak) 09:52, 19 Desember 2019 (UTC)
- Ek maak so dankie Gebruiker:Aliwal2012. Dis 'n goeie leerskool en lekker om deel te wees van 'n span wat ondersteunend is. Gaan beslis vriende aanmoedig om ook deel te neem dat ons die Afrikaanse Wiki bo 100,000+ artikels kan kry. Schallabrak (kontak) 10:59, 19 Desember 2019 (UTC)
@Schallabrak:, kan jy asb die foute regmaak in die artikel. Ek het dit op die besprekingsblad genoem. Die brug is nie van staal nie, die afstand is verkeerd en van die damme wat jy sê is in die Oranjerivier is nie in die rivier nie. Hulle is waarskynlik in sytakke, dus is jou stelling verkeerd. Groete! Oesjaar (kontak) 10:08, 20 Desember 2019 (UTC)
- Hi Oesjaar. Ek het die artikel geredigeer. Groete! Schallabrak (kontak) 10:37, 20 Desember 2019 (UTC)
Vraag
wysigHi Schallabrak, hoekom sit jy "Sjabloon:Argiefboks" by die Sandput? -- Aliwal2012 09:55, 10 Oktober 2020 (UTC)
- Jammer. Ek werk op my vrou se Apple en moes dit per abuis gedoen het. Ek vra omverskoning.. Schallabrak (kontak) 09:59, 10 Oktober 2020 (UTC)
- Als reg! Ek is bly om te sien nog iemand stel belang in Formule 1. Hoe gaan dit met jou honde-artikels? -- Aliwal2012 10:06, 10 Oktober 2020 (UTC)
- Ja dis lekker om te sien dit word so goed onderhou deur jou. Dankie daarvoor! Ek het nou vir my 'n boek bestel want daar is baie onbetroubare bronne oor honde op die internet wat dit onproduktief maak om die artikels te skryf. Schallabrak (kontak) 10:14, 10 Oktober 2020 (UTC)
- Als reg! Ek is bly om te sien nog iemand stel belang in Formule 1. Hoe gaan dit met jou honde-artikels? -- Aliwal2012 10:06, 10 Oktober 2020 (UTC)
Ontkiemingskompetisie is oop
wysigHi, die Wikipedia:Ontkiemingskompetisie/2020 is nou oop. Groete, -- Aliwal2012 20:14, 21 Desember 2020 (UTC)