Verskil tussen weergawes van "2020 Eifelse Grand Prix"

Kimi rekord
(Sit belangrike hooftrekke oor die resies in)
(Kimi rekord)
 
== Wedren ==
Met Lewis Hamilton se sege ewenaar hy Michael Schumacher se rekord van 91 Formule 1 resies wenne. Dit is ook die eerste keer wat Ricciardo op die podium is sedert hy vir Renault bestuur asook Renualt se eerste podium sedert hulle terugkeer na die sport in 2016. Ricciardo het voor dit in die [[2018 Monaco Grand Prix]] geseëvier in 'n Red Bullmotor. Kimi Räikönnen breek ook die rekord vir die meeste wegsrpinge vir 'n F1 bestuurder met sy 323ste wegspring.<ref>
{{en}}
{{cite web
160

wysigings