Verskil tussen weergawes van "Jenő Hubay"

1 greep bygevoeg ,  7 maande gelede
→‎Opverings: Spelfout gekorrigeer
k
Etiket: 2017-bronwysiging
(→‎Opverings: Spelfout gekorrigeer)
Etikette: Bydrae met mobiele program Selfoonbydrae Wysiging op Android-toep
Behalwe vir [[Joseph Szigeti]] en André Gertler, het Hubay se belangrikste leerlinge [[Eugene Ormandy]] ingesluit - wat hom later tot [[dirigent|dirigeer]] gewend het - en Eugene Lehner. Hy het baie vroulike violiste opgelei, waaronder Stefi Geyer, Jelly d'Arányi en Ilona Fehér. Ander leerlinge het ingesluit Franz von Vecsey, Emil Telmányi, Carl von Garaguly, Zoltán Székely, Gerhard Taschner, Ede Zathureczky en die Italianers [[:it:Gianni Pavovich|Gianni Pavovich]] en [[:it:Wanda Luzzato|Wanda Luzzato]].
 
== OpveringsOpvoerings ==
As solis is Hubay hoog aangeprys deur Vieuxtemps, [[Johannes Brahms]] en vele ander.
 
Anonieme gebruiker