Verskil tussen weergawes van "IMAX"

Geen grootteverandering nie ,  1 maand gelede
Administrateur CommonsDelinker vervang "Imax.svg" met "IMAX.svg" omrede: File renamed: Criterion 4 (harmonizing names of file set)
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
(Administrateur CommonsDelinker vervang "Imax.svg" met "IMAX.svg" omrede: File renamed: Criterion 4 (harmonizing names of file set))
 
[[Lêer:ImaxIMAX.svg|duimnael|250px|Die IMAX-logo.]]
 
'''IMAX''' is ’n stelsel hoëresolusiekameras, {{nowrap|-filmformate}}, {{nowrap|-projektors}} en {{nowrap|-teaters}} wat daarvoor bekend is dat hulle baie groot skerms gebruik met ’n aspekverhouding van 1,4:1, asook steil stadiontipe sitplekvloere. Graeme Ferguson, Roman Kroitor, Robert Kerr en William C. Shaw was die medestigters van wat die IMAX Corporation sou word (dit is in September 1967 as Multiscreen Corporation, Limited gestig). Hulle het die eerste IMAX-projeksiestandaarde in die laat 1960's tot vroeë 1970's in [[Kanada]] begin.<ref>{{cite web |url=http://ieee.ca/millennium/imax/imax_birth.html |title=The Birth of IMAX |publisher=Ieee.ca |access-date=23 Mei 2012 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20190921101020/http://www.ieee.ca:80/millennium/imax/imax_birth.html |archive-date=21 September 2019 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref>
7 682

wysigings