Chiapas-konflik: Verskil tussen weergawes

Rescuing 1 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8
k (+ skakel)
(Rescuing 1 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8)
[[Lêer:Chiapas en México.svg|duimnael|links|Ligging van die deelstaat Chiapas in Meksiko.]]
 
Die term '''Chiapas-konflik''' ([[Spaans]]: ''Conflicto de Chiapas'') verwys in die algemeen ná die '''Zapatista-opstand''' (''Levantamiento zapatista'') en die nasleep daarvan,<ref>{{en}} [http://www.sipaz.org/en/chiapas/peace-process-war-process.html sipaz.org: ''Brief history of the conflict in Chiapas''] {{Webarchive|url=https://web.archive.org/web/20150402091728/http://www.sipaz.org/en/chiapas/peace-process-war-process.html |date= 2 April 2015 }}</ref> maar die term verwys ook ná die verhouding tussen die [[inheemse volke]] en bestaansboere in die suidoostelike [[Meksiko|Meksikaanse]] [[Deelstate van Meksiko|deelstaat]] [[Chiapas]]. Die Chiapas-konflik het op [[1 Januarie]] [[1994]] met die oorlogsverklaring van die ZANL aan die regering begin, waarop die regering soldate in die region gestuur het. Op [[12 Januarie]] [[1994]] het die regering 'n eensydige skietstilstand verkondig. Die San Andrés-ooreenkomste, wat inheemse volke outonomie toegestaan het, is op [[16 Februarie]] [[1996]] onderteken,<ref>{{en}} [http://flag.blackened.net/revolt/mexico.html ''Towards a history of events in Chiapas'']</ref> maar die konflik oor teen die uitwerkings van [[globalisering]] en [[diskriminasienie]] van die [[Maya]]-bevolking is nie opgelos nie. Die begin van die konflik het saamgeval met die stigting van die [[NAFTA]] deur Kanada, Meksiko en die Verenigde State.
 
Die term Chiapas-konflik is intensief gekoppel met teen-insurgensie, 'n lae intensiteits-konflik, vierde geslags-oorlogvoering asook verdeel en heers.
19 507

wysigings