Verskil tussen weergawes van "Paraceratherium"

4 grepe bygevoeg ,  7 maande gelede
(Rescuing 2 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8)
(→‎Beskrywing: Verbeter)
 
 
== Beskrywing ==
''Paraceratherium'' word beskou as een van die grootste landsoogdiere nog, met die grootste spesie wat ’n massa van sowat 11&nbsp;ton gehad het.<ref name=Fortelius>{{cite journal|last=Fortelius|first=Mikael|coauthorsfirst2=JonhJohn |last2=Keppelman|title=The largest land mammal ever imagined.|journal=Zoological Journal of the Linnean Society|year=1993|issue=107|pages=85–101}}</ref> Die gootste bekende individu was sowat 4,8&nbsp;m hoog by sy skouers en 7,4&nbsp;m lank, en het 17&nbsp;ton geweeg.<ref name=Fortelius/><ref name=probos_mass>{{Cite journal | last = Larramendi | first = A. | last2 = | first2 = | year = 2016 | title = Shoulder height, body mass and shape of proboscideans | journal = Acta Palaeontologica Polonica | volume = 61 | issue = | pages = | publisher = | jstor = | doi = 10.4202/app.00136.2014 | url = https://www.app.pan.pl/archive/published/app61/app001362014.pdf | format = | accessdate = }}</ref>
 
Dit was ’n [[plant]]vretende lid van die [[Orde (biologie)|orde]] [[Perissodactyla]] met ’n lang, lae skedel sonder horings. Die dier het vier snytande gehad wat so groot was dat hulle soos slagtande gelyk het. Die twee boonstes het afwaarts gewys en die twee onderstes vorentoe. Die bolip was waarskynlik baie beweegbaar. Die nek was baie lank, die lyf stewig en die ledemate lank en dik.