Quanita Adams: Verskil tussen weergawes

2 grepe verwyder ,  4 maande gelede
Sintaks
kNo edit summary
Etiket: 2017-bronwysiging
(Sintaks)
 
}}
 
'''Quanita Adams''' is 'n [[Suid-Afrika]]anse [[akteur|aktrise]] wat in verskeie verhoog-, rolprent- en TV-produksies opgetree het. Sy het aan die [[Universiteit van Kaapstad]] studeer, waar sy haar honneursgraad in drama in 2002 verwerf het. <ref name="HAT Taal-en-feitegids">HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8</ref>
 
Adams het rolle in films soos ''Forgiveness'' (saam met [[Arnold Vosloo]]), ''Cape of Good Hope'' en ''Skeem'' vertolk. Van haar noemenswaardige teaterwerk sluit in ''Truth in Translation'' en ''At Her Feet''. Sy het ook in TV-reekse soos ''[[Binnelanders]]'', ''Orion'', ''Erfsondes'' en ''[[Villa Rosa]]'' gespeel.<ref>[http://www.tvsa.co.za/actors/viewactor.aspx?actorid=5017 Profiel op tvsa.co.za]], besoek op 19 Desember 2015</ref>
 
== Pryse ==
{{Saadjie}}
{{Normdata}}
{{DEFAULTSORT:Adams, Quanita}}
 
{{DEFAULTSORT:Adams, Quanita}}
[[Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 21ste eeu]]
[[Kategorie:Lewende mense]]