Verskil tussen weergawes van "Neopaganisme"

7 grepe bygevoeg ,  12 jaar gelede
k
* Die Goddelike sfeer word sowel in die vroulike asook die manlike geslag geopenbaar, alhoewel dit natuurlik bo die twee menslike geslagte staan. Godhede is dus vroulik en manlik, God en Godin.
 
'n Vierde beginsel, wat in baie Nieu-Heidense geloofstelsels 'n belangrike rol speel, is die Heidense etiek: ''Doen wat jy wil solank as wat jy geen skade vir 'n ander mens berokken nie''.<ref>Crowley (1998), bl. 23</ref>
 
==Verwysings==