Raymond-Rogier Trencavel: Verskil tussen weergawes

geen wysigingsopsomming nie
(Vertaling van en:Raymond Roger Trencavel)
 
No edit summary
'''Raymond-Rogier Trencavel''' (ook '''Raimond''', {{lang-oc|[[Oksitaans]]: ''Raimon Rogièr}}''; 1185 – [[10 November]] [[1209]]) was 'n lid van die [[Trencavel]] adellike familie. Hy was [[burggraaf]] van [[Béziers]] en [[Albi]] (en dus 'n [[vasal]] van die [[Graaf van Toulouse]]), en burggraaf van [[Carcassonne]] en die [[Razès]] (en dus 'n vasal van die [[Graaf van Barcelona]], wat op daardie stadium ook oor [[Aragon]] regeer het).
 
Raymond-Rogier was die seun van [[Rogier II Trencavel]] (d. 1194) en [[Azalais van Toulouse]] (wat ook bekend gestaan het as die "Gravin van [[Burlats]]"), dogter van [[Raymond V van Toulouse]] en suster van [[Raymond VI van Toulouse|Raymond VI]]. Raymond-Rogier was getroud met Agnes van Montpellier. Sy tante, Beatrice van Béziers, was die tweede vrou van [[Raymond VI van Toulouse]].
21 705

wysigings