Verskil tussen weergawes van "Nike"

2 grepe verwyder ,  11 jaar gelede
k
Formaat, opskrifte
k (robot Verander: sv:Nike)
k (Formaat, opskrifte)
Nike kon baie vinnig gehardloop het. Sy het ook vlerke gehad, en sy het geluk gebring. Sy is op dieselfde tyd as [[Athene]] aanbid.
 
===Standbeelde===
Die beroemdste [[standbeeld]] van Nike is die [[Gevleuelde Oorwinning van Samothrace]]. Hierdie standbeeld is nou in die [[Louvre]], wat 'n [[museum]] in [[Parys]], [[Frankryk]] is.