Verskil tussen weergawes van "Julien Offray de Lamettrie"

k
geen wysigingsopsomming nie
k
k
[[Beeld:Julien Offray de La Mettrie.jpg|thumb|right|200px|Julien Offray de Lamettrie]] '''Julien Offray de Lamettrie''' (soms ook '''La Mettrie''', * [[25 Desember]] [[1709]] in [[Saint-Malo]] ([[Frankryk]]), † [[11 November]] [[1751]] in [[Potsdam]] ([[Duitsland]])) is 'n Franse arts en [[filosofie|filosoof]], wat veral as die grondlegger van die psigologiese [[materialisme]] en die empiries-wetenskaplike [[geneeskunde]] bekendheid verwerf.
 
Sy filosofiese hoofwerke is ''Histoire naturelle d'âme'' (Die natuurgeskiedenis van die siel, [[1745]]) en ''L'homme machine'' (Die mens - 'n masjien, [[1747]]). Met die "Natuurgeskiedenis van die siel" en sy meganistiese sienswyse van die menslike bewussyn veroorsaak de Lamettrie 'n skandaal in [[Frankryk]]. Hy wyk as balling uit na die hof van die verligte koning Frederik II van Pruise.