Verskil tussen weergawes van "Skrywer"

65 grepe bygevoeg ,  11 jaar gelede
k
robot Bygevoeg: bcl:Parasurat, te:రచయిత, tl:Manunulat; cosmetic changes
k (robot Bygevoeg: la:Scriptor)
k (robot Bygevoeg: bcl:Parasurat, te:రచయిత, tl:Manunulat; cosmetic changes)
Die term '''skrywer''' of '''outeur''' verwys na enige iemand wat 'n geskrewe werk skep, alhoewel die woord gewoonlik gebruik word om te verwys na professionele skrywers, of mense wat geskrewe werke in verskillende vorms geskryf het. Bekwame skrywers gebruik taal om idees en beelde in geskrewe vorm weer te gee, hetsy fiksie of nie-fiksie.
 
'n Skrywer kan sy werk in verskeie vorms produseer, waaronder [[poësie]] en [[prosa]]. Gespesialiseerde skrywers kan bekend staan as digters, komponiste, toneelskrywers, joernaliste, draaiboekskrywers, ens., afhangende van die gebied waarin hulle spesialiseer.
Die werke van skrywers dra gewoonlik by tot die kulturele inhoud van 'n samelewing.
 
== Sien ook ==
* [[Lys van outeurs]]
 
== Eksterne skakels ==
* [http://www.writersguild.org.uk Writers' Guild of Great Britain]
* [http://writersnetwork.wordpress.com/ The Writer's Network] - Advies, informasie en hulpmiddels vir Suid-Afrikaanse skrywers
* [http://www.litnet.co.za/cgi-bin/giga.cgi Litnet]
* [http://www.woes.co.za/skrywers Woes.co.za, 'n gratis publiseringsplatform]
 
[[Kategorie:Letterkunde]]
[[als:Schriftsteller]]
[[bar:Schriftstella]]
[[bcl:Parasurat]]
[[bg:Писател]]
[[bo:རྩོམ་པ་པོ།]]
[[sr:Писац]]
[[sv:Skribent]]
[[te:రచయిత]]
[[th:นักเขียน]]
[[tl:Manunulat]]
[[uk:Письменник]]
[[ur:مصنف]]
5 388

wysigings