Verskil tussen weergawes van "Koos Kombuis"

436 grepe bygevoeg ,  11 jaar gelede
Nadat hy vir 'n aantal jare van sy ouers vervreem was het hy 1976 weer by sy ouers gaan bly. In die tydperk het hy 'n jaar in die hospitaal vir geestessiekes, Weskoppies, in Saal 6 deurgebring.<ref>[http://www.exclusivebooks.com/ Exclusive Books], [http://www.exclusivebooks.com/features/authors/kkombuis2.php Koos Kombuis], Besoek op 10 Augustus 2008</ref>
 
===Besgin van Skrywersloopbaan====
 
In 1977, terwyl hy steeds 'n pasiënt by Weskoppies was, sy eerste kortvehaal gepubliseer, "Die Man met die Lang Ding" wat gehandel het oor 'n homoseksuele man wat nie sy seksuele voorkeure kon verwerk nie. Dit is in die ondergrondse literêre tydskrif ''[[Donga]]'' gepubliseer.<ref>Koos Kombuis, Die Tyd van die Kombi's - 'n Persoonlike blik op die Afrikaanse rock-rebellie, p50</ref> Met sy ontslag uit Weskoppies het hy na die Kaap teruggekeer waar hy vir 'n tydlank kortverhale vir [[Huisgenoot]] geskryf het.
 
Met sy ontslag uit Weskoppies het hy na die Kaap teruggekeer waar hy vir 'n tydlank kortverhale vir [[Huisgenoot]] geskryf het.
 
In 1980 is van sy poësie onder die naam André le Roux du Toit, in die digbundel "Brêkfis met vier", saam met werk van drie ander debutante, Daniel Hugo, Peter Snyders en Ettienne van Heerden, deur die Uitgewery Skoppensboer gepubliseer. Du Toit se werk begin in postmodernistiese styl met 'n "apologie waarin eksperimentering met dwelms openlik bely word en A.G. Visser grondig herskryf word". In die bundel handel die gedigte nie net oor "mooi" onderwerpe nie "maar ook oor die on-mooie, oor dwelms, waansin, apartheid, kanker, die dood".<ref>Joan Hambidge, [http://152.111.11.6/argief/berigte/volksblad/2005/05/23/VB/4Bk/01.html Tydsdokument 'n stukkie Africana - BREKFIS MET VIER], VOLKSBLAD - MAANDAG 23 MEI 2005, besoek op 30 desember 2009</ref>
Ook in 1980 het hy die tydskrif ''Hunch'' uitgegee waarvan slegs 12 eksemplare gedruk is. Daarna het 'n enkele uitgawe van die satiriese tydskrif ''Graffiti'' verskyn as deel van die literere tydskrif ''Graffier'', asook '' Tagtiger'', wat 'n langer leeftyd geniet het. Letoit het in die tydperk ook as uitgewer opgetree met ''Uitgewery Skeurbuik'' wat volgens die bekendstellingspamflet 'n "liefdadigheidsbeweging ter bevordering van Punkafrikaans" was.<ref>WILLEM ANKER, [http://152.111.1.87/argief/berigte/dieburger/2004/01/19/DB/11LDNk/06.html Koos skop nog teen die vinger in elkeen se kop],[[Die Burger]], Maandag 19 Januarie 2004, besoek op 30 Desember 2009</ref>
 
In 1982 is die digbundel ''Surbia'' deur Perskor uitgegee wat in 1965 gevolg is deur sy tweede dignbundel, ''Die Geel Kafee''. Volgens Kombuis self is daar twee opvallende aspekte aan Die Geel Kafee naamlik dat dit al nader aan sy latere liriekskryfwerk beweeg het en dat die bundel "onbeskaamd Eurosentries" in terme van taalgebruik en verwysingsveld. Die digkuns is volgens hom gewortel in die metafore van [[Van Gogh]], Sartre en die Simboliste.
Gedurende die volgende paar jaar is 'n aantal boeke (romans, kortverhale en gedigte) gepubliseer.<ref>[http://www.kooskombuis.co.za Koos Kombuis], [http://www.kooskombuis.co.za/Biografie.html Biografie], Besoek op 10 Augustus 2008</ref> Dié sluit in Suburbia (1981/2), Die geel Kafee, Nou´s die Kaap Weer Hollands (1982), My Nooi Is In ´n Tikmasjien (1983), Somer II (1986) en Breekwater (1986).
 
Gedurende die volgende paar jaar is 'n aantal boeke (romans, kortverhale en gedigte) gepubliseer.<ref>[http://www.kooskombuis.co.za Koos Kombuis], [http://www.kooskombuis.co.za/Biografie.html Biografie], Besoek op 10 Augustus 2008</ref> Dié sluit in Suburbia (1981/2), Die geel Kafee, Nou´s die Kaap Weer Hollands (1982), My Nooi Is In ´n Tikmasjien (1983), Somer II (1986) en Breekwater (1986).
 
===Alternatiewe Afrikaanse Musiek Beweging===
21 705

wysigings