Verskil tussen weergawes van "Koos Kombuis"

334 grepe bygevoeg ,  11 jaar gelede
Gedurende die vroeë 1980's is 'n aantal kortverhale gepubliseer.<ref>[http://www.kooskombuis.co.za Koos Kombuis], [http://www.kooskombuis.co.za/Biografie.html Biografie], Besoek op 10 Augustus 2008</ref> Dié sluit in ''Nou´s die Kaap Weer Hollands'' (1982), ''My Nooi Is In ´n Tikmasjien'' (1983) en ''Breekwater'' (1986). Ligte literatuur insluitend ''Kleingeld vir ´n terreurdaad'' (1984) en ''’n Roos vir die Karoomeisie'' is ook deur Perskor uitgegee.
 
Andre Letoit se eerste vollengte-roman, die eksperimentele ''Somer II '', het in 1985 verskyn. Volgens Kombuis het Somer II gespot met die rolprent ''Somer'' wat 'n jaar of twee te vore uitgegee is en nie met CM van den Heever se ''Somer'' nie.<ref>Koos Kombuis, Die Tyd van die Kombi's - 'n Persoonlike blik op die Afrikaanse rock-rebellie, p60</ref> SomerJan IIVermaak ishet gevolg deurin ''Suidpunt-jazzPrisma'' wasvan Kombuis,Junie die1991 eerstegeskryf omdat onderdit syvolgens nuweBraam naamde KoosVries Kombuisdie te verskyn.eerste "Ditpunk-roman" in Afrikaans is. die"Die verhaalroman vantoon ’n skrywer,met sy boekafwisseling en syrommelrigheid karakters.’n Ditverwantskap vertelmet ook die storie van ’nJack geskiedenisdosentKerouac se onthutsendeOn besoekethe aanroad, die verlede, met ’n onkonvensionele aartsengel as metgesel – van Jan van‘beat Riebeeckgeneration’ se landing aanklassieke dieroman Kaapoor totseks, Pietjazz Retiefen se laer by Bloedriviervryheid... En dit kan net tot een ding lei: ’n piekniek by Dingaan!" <ref>verwysings vir aanhaling<name=Terblanche/ref>
 
Somer II is gevolg deur ''Suidpunt-jazz'' was Kombuis, die eerste om onder sy nuwe naam Koos Kombuis te verskyn. "Dit is die verhaal van ’n skrywer, sy boek en sy karakters. Dit vertel ook die storie van ’n geskiedenisdosent se onthutsende besoeke aan die verlede, met ’n onkonvensionele aartsengel as metgesel – van Jan van Riebeeck se landing aan die Kaap tot Piet Retief se laer by Bloedrivier... En dit kan net tot een ding lei: ’n piekniek by Dingaan!" <ref>verwysings vir aanhaling</ref>
 
===Alternatiewe Afrikaanse Musiekbeweging===
21 705

wysigings