Verskil tussen weergawes van "Amasone (mitologie)"

Geskaaf
k (robot Verander: fa:آمازون‌ها)
(Geskaaf)
[[Image:Amazon preparing for the battle (Queen Antiope or Armed Venus) - Pierre-Eugene-Emile Hebert 1860 - NG of Arts Wash DC.jpg|right|thumb|’n Amasone berei voor vir oorlog, deur Pierre-Eugène-Emile Hébert, 1860 (Nasionale Kunsgalery, [[Washington]]).]]
Die '''Amasones''' ([[Grieks]]: Ἀμαζόνες) is ’n nasie van vroulike vegterswas in die [[Griekse mitologie]] ’n nasie van vroulike vegters. Volgens [[Herodotus]] het hulle gewoon in ’n streek wat grens aan [[Skitië]] in [[Sarmasië]] (hedendaagse [[Oekraïne]]). Sommige ander dink hulle was van [[Klein-Asië]] of [[Libië]].
 
Noemenswaardige koninginne van die Amasones was [[Penthesilea]], wat aan die [[Trojaanse Oorlog]] deelgeneem het, en haar suster [[Hippolyta]], wie se toorgordeltowergordel die onderwerpbetrokke was vanby een van [[Herakles]] se take. Amasone-plunderaars is in klassieke kuns dikwels uitgebeeld in gevegte met Griekse vegters.
 
Die Amasones is verbind met verskeie historiese volke regdeur die tydperk van die [[Romeinse Ryk]] en laat [[Antiekeantieke Tyd]]tyd. In die Romeinse geskiedenis is daar verskeie verslae van plundertogte in Klein-Asië deur Amasones. Sedert die vroeë [[Modernemoderne Tyd]]tyd is hulle naam sinoniem met vrouevegters in die algemeen.
 
Die oorsprong van die naam is onbekend.
 
==Geskiedenis==
Die Amasones het glo in [[Pontus]], in die hedendaagse [[Turkye]], aan die [[Swartsee]] gewoon. Hulle het ’n onafhanklike koninkryk gestig onder leiding van koningin Hippolyta of Hippolyte ("toomlose merrie"). Hulle het glo baie dorpe gestig, soos [[Smirna]] en [[Efese]]. Volgens die dramaturg [[Aiskilos]] het hulle lank gelede in [[Skitië]] (die hedendaagse [[Krim]]) naby die [[Azof-see]] gewoon, maar later na [[Themissira]] aan die hedendaagse Terme-rivier in Noord-TurkeyeTurkye getrek. [[Herodotus]] het hulle ''Androktones'' ("manne-moordenaars") genoem.
In sommige weergawes van die mite is geen man toegelaat om ’n seksuele verhouding met een van hulle te hê of in hul land te woon nie. Om te keer dat hulle uitsterf, het hulle ’n buurstam, die [[Gargareane]], een keer per jaar besoek. Die seuns wat uit hierdie ontmoetings gebore is, is óf doodgemaak óf na hul pa's teruggestuur óf in die wildernis gelos; die dogters is deur hul ma's grootgemaak en opgelei in landbou, jag en oorlogvoering. In ander weergawes het die Amasones nie al die mans doodgemaak in ’n oorlog nie. Hulle is as slawe geneem en een of twee keer per jaar het die vroue met die slawe seks gehad.<ref>[[Strabo]] xi. 503.</ref>
 
In[[Herodotus]] het hulle ''Androktones'' ("manne-moordenaars") genoem en in die ''[[Ilias]]'' isstaan diehulle bekend Amasonesas ''Antianeira'' ("hulle wat soos mans veg") genoem.
 
[[Image:Thalestris, Queen of the Amazons, visits Alexander (1696).jpg|left|thumb|240px|[[Thalestris]], koningin van die Amasones, besoek [[Alexander die Grote]] (1696).]]
Hulle kom in die Griekse kuns van die [[Archaïese Tyd]] voor, asook in verskeie Griekse legendes. Hulle het [[Licië]] binnegeval, maar is deur [[Bellerophon]] verslaan wat deur hul koning, [[Iobates]], gestuur is om teen hulle te veg in die hoop dat hulle hom sou doodmaak (''Ilias'', vi. 186). Die graf van [[Myrine]] word in die ''Ilias''genoem; volgens latere interpretasies was sy ’n Amasone: volgens [[Diodorus Siculus|Diodorus]],<ref>Book ii.45-46; book iii.52-55.</ref> het koningin Myrine haar Amasones tot oorwinning gelei teen [[Libië]] en ’n groot deel van [[Gorgon]].
In sommige weergawes van die mite is geen man toegelaat om ’n seksuele verhouding met een van hulle te hê of in hul land te woon nie. Om te keer dat hulle uitsterf, het hulle ’n buurstam, die [[Gargareane]], een keer per jaar besoek. Die seuns wat uit hierdie ontmoetings gebore is, is óf doodgemaak óf na hul pa's teruggestuur óf in die wildernis gelos; die dogters is deur hul ma's grootgemaak en opgelei in landbou, jag en oorlogvoering. In ander weergawes het die Amasones nie al die mans doodgemaak in ’n oorlog nie. HulleDie oorlewende mans is as slawe geneem en een of twee keer per jaar het die vroue met die slawehulle seks gehad.<ref>[[Strabo]] xi. 503.</ref>
 
Hulle kom in die Griekse kuns van die [[Archaïese Tyd]] voor, asook in verskeie Griekse legendes. Hulle het [[Licië]] binnegeval, maar is deur [[Bellerophon]] verslaan wat deur hul koning, [[Iobates]], gestuur is om teen hulle te veg in die hoop dat hulle hom sou doodmaak (''Ilias'', vi. 186). Die graf van [[Myrine]] word in die ''Ilias''genoem; volgens latere interpretasies was sy ’n Amasone: volgens [[Diodorus Siculus|Diodorus]],<ref>Book ii.45-46; book iii.52-55.</ref> het koningin Myrine haar Amasones tot oorwinning gelei teen [[Libië]] en ’n groot deel van [[Gorgon]].
Hulle het die [[Frigiër]]s aangeval wat gehelp is deur [[Priam]], toe ’n jong man (''Ilias'', iii. 189). In sy later jare het sy ou teenstanders onder koningin [[Penthesilea]] "van Thraciese geboorte" egter sy kant gekies teen die Grieke ([[Quintus Smyrnaeus]]). Sy is deur [[Achilles]] verslaan. <ref>Die verhaal, deur [[Arctinus van Miletus]], het verlore gegaan, net verwysings daarna bestaan nog.</ref>
 
Hulle het die [[FrigiërFrigië]]srs aangeval wat gehelp is deur [[Priam]], toe ’n jong man (''Ilias'', iii. 189). In sy laterlatere jare het sy ou teenstanders onder koningin [[Penthesilea]] "van Thraciese geboorte" egter sy kant gekies teen die Grieke ([[Quintus Smyrnaeus]]). Sy is deur [[Achilles]] verslaan. <ref>Die verhaal, deur [[Arctinus van Miletus]], het verlore gegaan,; net verwysings daarna bestaan nog.</ref>
Een van die take wat [[Herakles]] moes uitvoer, was om die Amasone-koningin [[Hippolyta]] se gordel in die hande te kry (''[[Apollodorus]]'' ii. 5). His is vergesel van sy vriend [[Theseus]], wat prinses [[Antiope (mitologie)|Antiope]], Hippolyte se suster, ontvoer het. Dié insident het gelei tot ’n wraakaanval teen [[Attica]] waarin Antiope dood is terwyl sy aan Theseus se sy geveg het. In ander weergawes trou Theseus egter met Hippolyta en in ander trou hy met Antiope en sy sterf nie. Die geveg tussen die Atheners en die Amasones word herdenk met ’n hele genre kuns in marmer-reliëfwerke soos van die [[Parthenon]] of die beeldhouwerke van die [[Mausoleum van Halicarnassus]].
 
[[Image:Thalestris, Queen of the Amazons, visits Alexander (1696).jpg|left|thumb|[[Thalestris]], koningin van die Amasones, besoek [[Alexander die Grote]] (1696).]]
Een van die take wat [[Herakles]] moes uitvoer, was om die Amasone-koningin [[Hippolyta]] se gordeltowergordel in die hande te kry (''[[Apollodorus]]'' ii. 5). HisHy is vergesel van sy vriend [[Theseus]], wat prinses [[Antiope (mitologie)|Antiope]], Hippolyte se suster, ontvoer het. Dié insident het gelei tot ’n wraakaanval teen [[Attica]] waarin Antiope dood is terwyl sy aan Theseus se sy geveg het. In ander weergawes trou Theseus egter met Hippolyta en in ander trou hy met Antiope en sy sterf sy nie. Die geveg tussen die Atheners en die Amasones word herdenk met ’n hele genre kuns in marmer-reliëfwerke, soos van die [[Parthenon]] of die beeldhouwerke van die [[Mausoleum van Halicarnassus]].
 
Die Amasones het glo ook die [[Swart See]]-eiland [[Leuke]] aan die mond van die [[Donaurivier]] aangeval waar Achilles se as gelê het. Die gees van die afgestorwe held het verskyn en die perde so laat skrik dat hulle hulle ruiters afgegooi en op hulle getrap het, en die Amasones moes onttrek.
 
Hulle kom ook voor diein die tyd van [[Alexander die Grote]]. Van sy biografieskrywers noem dat die Amasone-koningin [[Thalestris]] hom besoek het en ’n kind by hom gehad het. Verskeie ander biografieskrywers ontken dit egter, onder andere die gerekende [[Plutarch]]. In sy geskrifte noem hy hoe ’n vlootaanvoerder van Alexander, [[Onesicritus]], die deel oor die Amasones voorgelees het aan koning [[Lysimachus]] van [[Thracië]], wat op die oorspronklike ekspedisie was. Die koning het vir hom geglimlag en gesê: "En waar was ek dan?"
 
===LysteName===
Daar is verskeie (botsende) lyste van die name van Amasones.
 
NameDie name sluit in:
* Ainiaan, vyand van [[AchillesPenthesilea]], een van die twaalfkoningin wat [[Penthesilea]] naaan die [[Trojaanse Oorlog]] vergeseldeelgeneem het.
* Ainiaan, vyand van [[Achilles]], een van die twaalf wat Penthesilea na die Trojaanse Oorlog vergesel het.
* Antianara, wat [[Penthesilea]] opgevolg het as koningin. Sy is die bekendste daarvoor dat sy opdrag gegee het dat haar manlike slawe vermink en gekastreer moet word, aangesien "die kreupeles die beste liefde maak".
* Antibrote, een van die twaalf metgeselle vanwat Penthesilea vergesel het in [[Quintus Smyrnaeus]] se ''Posthomerica'' (book i)
* [[Antiope (mitologie)|Antiope]]
* Asteria, die sesde Amasone wat deur Herakles doodgemaak is
* [[Cleite]], een van die twaalf metgeselle vanwat Penthesilea vergesel het. Haar skip is van koers af geblaas en sy het in [[Italië]] geland waar sy die stad [[Clete]] gestig het.
*[[Helene (mitologie)|Helene}}]], dogter van Tityrus. Sy het teen Achilles geveg en is aan haar wonde dood.
* [[Hippolyta]], die koningin wat ’n toor-gordeltowergordel besit het wat haar pa [[Ares]], die god van oorlog, aan haar gegee het.
* Melanippe, suster van Hippolyte. Herakles het haar gevange geneem en het Hippolyte se gordel geëis in ruil vir haar vryheid. Hippolyte het ingestem en Herakles het haar vrygelaat.
* [[Otrera]], die metgesel van [[Ares]] en die ma van Hippolyta en Penthesilea.
* [[Thalestris]], nog ’n Amasone-koningin.
* [[Penthesilea]]
* [[Thalestris]], ’n Amasone-koningin.
 
== Verwysings ==
 
==Bronne==
* F.G. Bergmann, ''Les Amazones dans l'histoire et dans la fable'' (1853) {{fr(in icon}}Frans)
* Josine H. Blok (Peter Mason, trvert.), ''The Early Amazons'': Modern and Ancient Perspectives on a Persistent Myth (1995)
* [[Dietrich von Bothmer]], ''Amazons in Greek Art'' ([[Oxford University Press]], 1957)
* George Grote, ''History of Greece'', pt. i, ch. 11.
* A. Klugmann, ''Die Amazonen in der attischen Literatur und Kunst'' (1875) {{de(in icon}}Duits)
* H.L. Krause, ''Die Amazonensage'' (1893) {{de(in icon}}Duits)
* P. Lacour, ''Les Amazones'' (1901) {{fr(in icon}}Frans)
* ''Lexikon Iconographicum Mythologia Classica'', vol. I, ''s.v.'' "Amazones".
* Andreas David Mordtmann, ''Die Amazonen'' ([[HanoverHannover]], 1862) {{de(in icon}}Duits)
* Pauly-Wissowa, ''Realencyclopadie''
* [[W.H. Roscher]], ''Lexikon der Mythologie'' {{de(in icon}}Duits)
* Theobaldo Miranda Santos, ''Lendas e mitos do Brasil'' (Companhia Editora Nacional, 1979) {{pt(in Portugees) icon}}
* W. Stricker, ''Die Amazonen in Sage und Geschichte'' (1868) {{de(in icon}}Duits)
 
==Eksterne skakels==
* [http://www.perseus.tufts.edu/cgi-bin/ptext?lookup=Hdt.+4.110.1 Herodotus onoor thedie AmazonsAmasones]
** [http://www.gutenberg.org/browse/authors/h#a828 Herodotus via Gutenberg]
* [http://www.straightdope.com/mailbag/mamazon.html Straight Dope: AmazonsAmasones]
* [http://www.sacred-texts.com/wmn/rca/index.htm Religious cults associated with the Amazons] (Florence Mary Bennett, 1912)
 
{{Griekse mitologie}}