Verskil tussen weergawes van "Bartolomeus Dias"

geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Bartolomeu Dias, South Africa House (cut).JPG|thumb|Standbeeld van Dias by Suid-Afrika se Hoëkommissaris in Londen.]]
[[Lêer:Bartolomeu Dias Voyage.PNG|thumb|right|Dias se roete om Afrika (1487–88).]]
[[Lêer:Dias statue (cropped), Cape Town.jpg|thumb|righht|Standbeeld van Dias in [[Kaapstad]].]]
[[Lêer:Bartolomeu Dias, South Africa House (cut).JPG|thumb|Standbeeld van Dias by Suid-Afrika se Hoëkommissaris in [[Londen]].]]
 
'''Bartolomeus Dias''' (1451 – [[24 Mei]] [[1500]]) was 'n [[Portugal|Portugese]] ontdekkingsreisiger en seevaarder wat in 1488 om die punt van [[Afrika]] geseil het.
 
In 1487 vra koning [[John II van Portugal]] vir Dias om na die land van die Christelike koning genaamd [[Prester John]] in die ooste te soek. Omdat ''Prester John'' nie regtig bestaan het nie, het hy nie die land gevind nie, maar het hy wel 'n roete vanaf die [[Atlantiese Oseaan]] na die [[Indiese Oseaan]] ontdek wat na Asië lei.
 
In Desember [[1477]] word hy die eerste [[Europeër]] wat in [[Suidelike Afrika]] voet aan wal sit toe hy by [[Kaap Kruis]] in [[Namibië]] aan land gaan. In Januarie [[1488]] word hy die eerste Europeër wat om [[Kaap die Goeie Hoop]] seil. In Februarie dieselfde jaar word hy die eerste Europeër om voet aan wal in [[Suid-Afrika]] te sit toe hy by [[Mosselbaai]] aan land gaan.
 
Dias is in 1500 ter see in 'n storm oorlede as kaptein van 'n skip wat na Brasilië onderweg was.
 
Daar is later vir hom 'n standbeeld in Kaapstad, Suid-Afrika opgerig.
 
{{Saadjie}}
Anonieme gebruiker