Verskil tussen weergawes van "Bruno Taut"

8 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe blad: thumb|right|Bruno Taut thumb|right|Hufeisensiedlung in Berlyn-Britz '''Bruno Julius Florian Taut''' (* 4 Mei 1880 in [[Koni...)
 
k
[[Lêer:Bruno taut.jpg|thumb|right|Bruno Taut]]
[[Lêer:Hufeisensiedlung.jpg|thumb|right|''Hufeisensiedlung'' in Berlyn-Britz]]
'''Bruno Julius Florian Taut''' (* [[4 Mei]] [[1880]] in [[Koningsberg]]; † [[24 Desember]] [[1938]] in [[Istanboel]]) was 'n [[Duitsland|Duitse]] argitek en stadsbeplanner.
 
As een van die verteenwoordigers van die Modernistiese argitektuurstroming ([[Duits]] ''Neues Bauen'') het hy veral met groot residensiële woonprojekte soos die ''Hufeisensiedlung'' ("Hoefysterbuurt") in [[Britz|Berlyn-Britz]] en ''Onkel Toms Hütte'' in Berlyn-Zehlendorf bekendheid verwerf. Bruno Taut het vanaf 1909 met Franz Hoffmann in 'n gemeenskaplike argitekteburo saamgewerk. In 1912 het ook sy jonger broer Max Taut (1884-1967), wat later veral met sy kantoorgeboue in die Nuwe Saaklikheid-boustyl bekendheid sou verwerf, tot dié onderneming toegetree.
 
{{DEFAULTSORT:Taut, Bruno}}