Verskil tussen weergawes van "Sabie"

487 grepe bygevoeg ,  11 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (r2.7.1) (robot Bygevoeg: de:Sabie (Südafrika))
No edit summary
 
Die dorp is sowat 1000 meter bo seevlak en val binne die somerreënvalgebied.
 
==Bergfiets==
Sabie het uiters gewild geword onder die bergfietsryers. Daar is etlike jaarlikse wedrenne en meerdaagse wedrenne wat in die omgewing plaasvind. Die ''Sabie Experience'' is 'n vierdaagse bergfiets toer wat beperk word tot 250 spanne. Die toer vind elke jaar gedurende Desembermaand plaas. Die ''Sabie Classic'' is ook 'n bekende wedren wat jaarliks plaasvind. Die Suid-Afriaanse veldwedren, Olimpiese formaat, kampioenskappe word ook gereeld in die Sabie omgewing gehou.
 
==Bronne==