Verskil tussen weergawes van "Geiserik"

2 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (r2.7.1) (robot Bygevoeg: vi:Genseric)
[[Image:Heinrich_Leutemann,_Plünderung_Roms_durch_die_Vandalen_(c._1860–1880).jpg|right|thumb|200px|Die inname van Rome]]
 
'''Geiserik''' (of '''Genserik''') (ca. [[389]] tot [[25 Januarie]] [[477]]) was tussen [[428]] en [[477]] koning van die [[Vandale]] en die [[Alane]]. Hy was in die [[5e5de eeu]] een van die groot teenstaanders van die [[Romeinse Ryk]] en stigter van die [[Vandaalse Ryk]] in [[Afrika]]. Hy het veral bekend geword as 'n Vandalekoning wat vir meer as vyftig jaar daarin geslaag het om sy volk dominant te maak in die [[Middellandse See]]-gebied na die era van die Romeine. Na sy dood het die ryk gou ten gronde gegaan.
 
[[Kategorie:Vandaalse konings]]
Anonieme gebruiker