Verskil tussen weergawes van "Amsterdam"

1 greep bygevoeg ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (r2.7.1) (robot Bygevoeg: ie:Amsterdam)
 
=== Bloei ===
In die [[14e14de eeu]] het Amsterdam aansienlik gegroei danksy die handel van die [[Hanse]]-stede. In die 15de en 16de eeu was die Nederlande onderdruk deur die koning van [[Spanje]]. [[Holland]]se rebelle het die land van die Spanjaarde bevry en Amsterdam het die belangrikste hawestad in die gebied geword, nadat die tweede groot hawe van die Lae Lande, [[Antwerpen]] in die suide, deur die Spanjaarde verower en geblokkeer is.
 
=== Die Goue Eeu ===
Anonieme gebruiker