Verskil tussen weergawes van "Boggelrugdolfyn"

1 227 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe blad: Die '''Boggelrugdolfyn''' (Latyn: ''Sousa plumbea'') is 'n dolfyn wat voorkom langs die ooskus van Suid-Afrika vanaf Port Alfred. Die soogdier word herken aan die boggel op die ru...)
 
{{Taxobox
| name = Boggelrugdolfyn
| image1 = Humpback_dolphin.jpg
| image1_caption = Several Humpback Dolphins surfacing for air.
| image2 = Humpback_dolphins_size.svg
| image2_caption = Size comparison against an average human
| regnum = [[Animal]]ia
| phylum = [[Chordate|Chordata]]
| classis = [[Mammal]]ia
| ordo = [[Cetacea]]
| familia = [[Delphinidae]]
| genus = '''''Sousa'''''
| subdivision_ranks = Species
| subdivision = Seen teks
| range_map = cetacea_range_map_Pacific_Humpback_Dolphin.PNG
| range_map_caption = Verspreiding van Pasifistiese Boggelrugdolfyn (Sjinese witdolfyn)
| range_map2 = cetacea_range_map_Indian_Humpback_Dolphin.PNG
| range_map2_caption = Verspreiding van Indiese Boggelrugdolfyn
| range_map3 = cetacea_range_map_Atlantic_Humpback_Dolphin.PNG
| range_map3_caption = Verspreiding van Atlantiese Boggelrugdolfyn
}}
 
Die '''Boggelrugdolfyn''' (Latyn: ''Sousa plumbea'') is 'n dolfyn wat voorkom langs die ooskus van [[Suid-Afrika]] vanaf [[Port Alfred]]. Die soogdier word herken aan die boggel op die rug en klein rugvin. Die dolfyn kom voor in vlak water naby die kus. Die bul word tot 2.8m lank en weeg 260kg terwyl die koei 2.4m lank word en 170kg weeg. Die spesie is minder speels as ander; dit ry selde branders of volg skepe.
 
 
[[Kategorie:Visse]]
 
[[ca:Sousa]]
[[de:Sousa (Gattung)]]
[[en:Humpback dolphin]]
[[es:Sousa]]
[[fa:دلفین گوژپشت]]
[[fr:Sousa (genre)]]
[[it:Sousa teuszii]]
[[hu:Sousa]]
[[nl:Sousa (geslacht)]]
[[ja:ウスイロイルカ属]]
[[pl:Sousa (ssak)]]
[[pt:Sousa (gênero)]]
[[sk:Delfín atlantický]]
[[fi:Ryhädelfiinit]]
[[tr:Kambur yunus]]
[[vi:Cá heo lưng bướu]]
[[zh:駝背海豚]]
Anonieme gebruiker