Verskil tussen weergawes van "Georg Wenzeslaus von Knobelsdorff"

k
+ skakel
(Nuwe artikel)
 
k (+ skakel)
[[Lêer:Knobelsdorff1732.jpg|thumb|right|Georg Wenzeslaus von Knobelsdorff in [[1732]]]]
Hans '''Georg Wenzeslaus von Knobelsdorff''' (* [[17 Februarie]] [[1699]] op die landgoed Kuckädel naby Crossen an der Oder; † [[16 September]] [[1753]] in [[Berlyn]]) was aanvanklik soldat, daarna portret- en landskapskilder, teaterbestuurder, landskapsbeplanner en binnenshuise versierder, maar veral boumeester in diens van koning [[Frederik II van Pruise]].
 
Sy persoonlike houding tot die kroonprins en latere koning was deur 'n harmoniese en byna vriendskaplike begin gekenmerk, terwyl later spanninge na vore gekom het. Uiteindelik het die twee begin versoen.