Verskil tussen weergawes van "Dutywa"

Geen grootteverandering nie ,  9 jaar gelede
k
Robot: Formatteer ISBN
k (robot Verander: no:Dutywa)
k (Robot: Formatteer ISBN)
 
==Distrik==
Die distrik is 1 200km<sup>2</sup> groot en is die oudste in [[Transkei]]. Dit is 1857 tot reserwe verklaar en as deel van die voormalige Brits Kaffrarië geadministreer. Gemengde boerdery word in die distrik beoefen.<ref>Op pad in Suid-Afrika. BPJ Erasmus. 1995 ISBN 1 -86842 -026 -4</ref>
 
== Verwysings ==
2 294

wysigings