Verskil tussen weergawes van "Keurboomsrivier"

geen wysigingsopsomming nie
Die '''Keurboomsrivier''' is in die [[Wes-Kaap]], [[Suid-Afrika]]. Die rivier ontspring suid van [[Uniondale]] in die [[Langkloof]] en vloei dan in 'n suid-oostelike rigting. Hierna gaan dit verby [[De Vlugt]] en die [[Prins AlbertpassAlfredpas]] en bly noord van die R340 pad. Uiteindelik swaai die rivier suid, kruis die [[N2]] nasionale pad en vloei in die Keurboomsstrandmeer in wat uitmond in die [[Indiese Oseaan]].
 
==Bronne==