Goue Bul: Verskil tussen weergawes

13 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
kNo edit summary
kNo edit summary
[[Lêer:Goldene Bulle Handschrift.jpg|thumb|right|Bladsy van 'n manuskrip van die Goue Bul wat in [[1400]] in opdrag van koning Wenceslas vervaardig is, links: die keiser in 'n blou tunika. Die kunstenaar het ses keurvorste bygevoeg aangesien Wenceslas as koning van Boheme self een van die sewe keurvorste was. Regs: die aartsbiskop van Keulen as keurvors]]
 
Die '''Goue Bul''' van [[1356]] was die belangrikste voorreg en grondwetlike dokument van die middeleeuse [[Heilige Romeinse Ryk]] waarin die prosedures vir die verkiesing en bekroning van die Romeins-Duitse konings deur die'n kollegium van keurvorste tot die einde van die Ou Ryk in [[1806]] vasgestel is.
 
Die benaming verwys na die oorkonde se goue seël, maar het eers in die [[15de eeu]] gebruiklik geword. Karel IV het die wet, wat tydens sy regentskap afgekondig is, ''unser keiserliches rechtbuch'' ("ons keiserlike wetboek") genoem.