Verskil tussen weergawes van "Slag van Okinawa"

Geen grootteverandering nie ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe blad: Die '''Slag van Okinawa''' het op 1 April 1945 begin toe die Geallieerde magte 'n amfibiese landing op die eiland gemaak het. Die invalsmag, onder beheer van Skout-Admiraal Ric...)
 
Die '''Slag van Okinawa''' het op [[1 April]] [[1945]] begin toe die Geallieerde magte 'n amfibiese landing op die eiland gemaak het. Die invalsmag, onder beheer van Skout-Admiraal Richmond Kelly Turner, het bestaan uit 1,300 skepe en bote, 182 000 seesoldate met oor die 100 000 soldate in reserwe. Teen die einde van Junie 1945 was die Japanese magetmagte verslaan en die eiland in Geallieerde besit.
 
{{Saadjie}}