Verskil tussen weergawes van "Ray Bradbury"

9 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
k
''The Martian Chronicles'' (1950)<br />''The Illustrated Man'' (1951)<br />''Fahrenheit 451'' (1953)
</div>
'''Ray Douglas Bradbury''' (* [[22 Augustus]] [[1920]] in Waukegan, [[Illinois]]) is 'n [[Verenigde State|Amerikaanse]] skrywer van [[wetenskapsfiksie]] ('n term watalhoewel Bradbury egter nie self opgeen van sy werke toepasby hierdie genre reken nie), fantastiese, gruwel- en misterieuse romans en kortverhale.
 
Bradbury het internasionale bekendheid verwerf met sy [[distopie]]se roman ''Fahrenheit 451'' ([[1953]]), 'n skets van 'n toekomstige samelewing waarin televisie leeskultuur en geletterdheid vernietig het, en 'n reeks wetenskapsfiksie-verhale wat in die bundels ''The Martian Chronicles'' ([[1950]]) en ''The Illustrated Man'' ([[1951]]) gepubliseer is.