Verskil tussen weergawes van "Knapsekêrel"

84 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Skakel na weduwee bo-aan gevoeg)
: ''Nie te verwar met 'n man wat sy eggenote oorleef het nie. Sien ook [[weduwee]].''
 
Die '''wewenaar''' (''Bidens pilosa'') is 'n regopstaande [[plant]] met 'n sterk wortelstelsel. Die plant staan ook bekend as die ''Knapsekêrel''. Die wewenaar het 'n penwortelstelsel met sywortels. HyDie plant is groen van kleur en het plat kleinerige blare. Die Hyplant het geel blommetjies. Sy vruggie is klein en dun met hakies aan die punte. Die vruggies is eers groen en toe as dit nog nie ryp is nie. As die vruggie oop gaan is hy swart. Die vruggies klou maklik aan die klere van mense en vel en wol van diere vas. Die verspreiding vind dus plaas deur mens en dier. Dit beskadig ook die klere van mens en wol van die diere. Dit is 'n [[onkruid]] wat die voedsel, water en lug van nuttige plante gebruik.
 
<gallery>