Verskil tussen weergawes van "Matatiele"

1 greep bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
}}
 
'''Matatiele''' is 'n dorp in die [[Oos-Kaap]]-provinsie, [[Suid-Afrika]]. Volgens die 2001-sensus het die nedersetting 'n bevolking van 5&nbsp;214 gehad, waarvan 2&nbsp;770 (53.,13%) Swartes was<ref>[http://census.adrianfrith.com/place/54904 2001-sensus (Matatiele)]</ref>.
 
==Geskiedenis==
Die dorp se ontstaan gaan hand aan hand met dièdié van [[Kokstad]]. Voor [[Adam Kok]] en sy mense Kokstad bereik het, het hulle eers hier gebly. Hulle het die baie vleie en gepaardgaande voëls na hulle smaak gevind. Die dorp ontleen sy naam aan die troppe wilde eende. Die Sotho-uitdrukking ''mada-i-yila'' of ''matato-a-ile'' beteken 'die eende het opgevlieg'. Losbandigheid was aan die orde van die dag; dit het wapensmokkelary, veediefstal, en perdediefstal ingesluit. Dit het so aangehou totdat die ''Cape Mounted Rifles'' die orde begin herstel het. Die dorp het in [[1904]] munisipale status verkry en 'n takspoorlyn vanaf [[Franklin]] het die dorp in [[1924]] bereik.
 
==Distrik==
Die distrik is 3 357km<sup>2</sup> groot. SuiwelboerdeySuiwelboerdery en perdetelery is van die grootste ekonomiese aktiwiteite in die distrik. Daar is ook forelle in die strome.
 
==Sien ook==
Anonieme gebruiker