Ebenaceae: Verskil tussen weergawes

3 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
'''Ebenaceae''' is die ''ebbehout''-[[familie (biologie)|familie]] wat hoort tot die [[Orde (biologie)|orde]] ''Ericales''. DieIn die naam is afgelei van die Latynse woord ''ebenus'' wat 'donkerkleurig' beteken. Die ''Diospyrus''-[[genus]] is daar verskeie [[spesie]]s wat die swart hout, ''[[ebbehout]]'', voorsien. Behalwe ''Diospyrus'' kom die ''Eucla''-genus ook in [[Suid-Afrika]] voor. Al die genera se spesies het enkelvoudige blare en klein vruggies. Die vruggies is wel eetbaat maar onsmaaklik. Die manlike en vroulike blomme word op afsonderlike blomme gedra.
 
==Spesies==