Spiraal
'n Spiraal is 'n kurwe wat by 'n punt begin en as die kurwe om die beginpunt draai, beweeg dit verder weg. Spirale kan in twee of drie dimensies bestaan.
Spirale in twee dimensies
wysigIn twee dimensies kan spirale in poolkoördinate gedefinieer word deur die vergelyking:
- (waar 'n monototiese toenemende funksie is)
of in kartesiese koördinate deur
Die bekendste spirale sluit in:
- Die Archimedesspiraal:
- DIe Hiperboliese spiraal:
- Fermat se spiraal:
- Die lituus:
- Die logaritmiese spirale:
- Die Klotoïde
- Die Fibonaccispiraal en die spiral
- Die Spiraal van Theodorus: 'n benaadering van die Archimedesspiraal - Dit is saamgestel uit aangrensende regte hoeke.
- Die evolvente van 'n sirkel, wat twee keer op elke tand van byna elke moderne rat gebruik word.
-
Archimedesspiraal
-
Hiperboliese spiraal
-
Fermat se spiraal
-
lituus
-
logaritmiese spiraal
-
Klotoïde
-
Spiraal van Theodorus
-
Fibonaccispiraal (goue spiraal)
-
Die evolvente van 'n sirkel(swart) is nie precies deselfde as die Archimedesspiraal (rooi).
Eienskappe
wysigDie eiendomme wat hier beskryf word, is van toepassing op die meeste spirale van die vorm , veral vir die gevalle (Archimedesespiraal, hiperboliesespiraal, Fermatsespiraal, lituusspirale) en die logaritmiese spiraal
Polêre hellinghoek
wysigDie hoek tussen die spiraal raaklyn en die ooreenstemmende poolsirkel (sien diagram) word die polêre hellinghoek genoem en die poolhelling. Die formule vir die poolhelling , wat afgelei kan word van vektoranalise in poolkoördinate is:
- waar is
In meeste gevalle is die poolhelling 'n funksie van , maar in hierdie opsig is die logaritmiese spiraal spesiaal want sy poolhelling is 'n kontant:
Kromming
wysigDie kromming van 'n kurwe met poolvergelyking is[1]
Sektor oppervlak
wysigDie oppervlak van 'n sektor van 'n kurwe (sien diagram) met poolvergelyking is
Booglengte
wysigDie booglengte van 'n spiraal met poolvergelyking is:
Spirale in drie dimensies
wysigIn drie dimensies, is dit nodig om twee vergelykings te gebruik om 'n spiraal te beskryf. Dit is die gewoonte om silindriese poolkoördinate te gebruik om driedimensionele spirale te beskryf. Hierdie vergelykings is:
-
met die vereiste dat óf óf 'n monototiese toenemende funksie is.
Silindriese spiraal
wysigDie silindriese spiraal (of spoel) is die eenvoudigste driedimensionele spiraal. Dit word beskryf deur die vergelykings:
- waar is die radius van die spoel en is die spasiëring van opeenvolgende spoele.
Koniese spiraal
wysigIndien 'n spiraal in die x-y-vlak bestaan met die parametriese vergelykings
dan kan 'n derde koördinaat sodanig ingebring word met die beperking:
- :
met die gevolg dat die kromme op 'n keël sal lê met die parametriese vergelykings
Sulke spirale kry die naam koniese spirale
Voorbeeld
wysigAs iemand met 'n archimedean spiral kry hy 'n koniese spiraal van [2] (sien beeld regs):
Sferiese spirale
wysigDie oppervlak van 'n sfeer, radius , kan voorgestel word deur die volgende vergelykings:[3]:
Wanneer voorgestel is deur die vergelyking , kry 'n mens 'n sferiese kurwe met die naam sferiese spiraal. [4] met die parametriese voorstelling ( is gelyk aan twee mal die aantal draaie):
Verwysings
wysig- ↑ Svirin, Alex. "Curvature and Radius of Curvature" (in English). Math24. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 April 2021. Besoek op 23 Maart 2021.
{{cite web}}
: AS1-onderhoud: onerkende taal (link) - ↑ Ferréol, Robert (2018). "Conical spiral of Pappus" (in English). mathcurve.com.
{{cite web}}
: AS1-onderhoud: onerkende taal (link) - ↑ Ferréol, Robert; Mandonnet, Jacques (2018). "Clelia" (in English). mathcurve.com.
{{cite web}}
: AS1-onderhoud: onerkende taal (link) - ↑ Kuno Fladt: Analytische Geometrie spezieller Flächen und Raumkurven, Springer-Verlag, 2013, ISBN 3322853659, 9783322853653, S. 132
Wikimedia Commons bevat media in verband met spirale. |