Spirit (Depeche Mode-album)
album van Depeche Mode
Spirit is die veertiende ateljee-album van die Engelse musiekgroep Depeche Mode en is op 17 Maart 2017 deur Columbia Records vrygestel. Dit is voorafgegaan deur die enkelsnit Where's the Revolution. Spirit is die tweede album van die groep onder Columbia. Die album is saam met die nuwe vervaardiger James Ford opgeneem.[1]
Spirit | ||||
---|---|---|---|---|
van Depeche Mode | ||||
Vrygestel | 17 Maart 2017 | |||
Ateljee | Sound Design (Santa Barbara, Kalifornië), Jungle City Studios (New York Stad, New York) | |||
Genre | Synthie Pop, Synthie Rock, Alternative Rock | |||
Speeltyd | 49:23 | |||
Etiket | Columbia, Mute | |||
Produsent | James Ford | |||
Depeche Mode-chronologie | ||||
|
Verwysings
wysig- ↑ "AllMusic Review by Neil Z. Yeung" (in Engels). allmusic.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Maart 2019. Besoek op 8 Julie 2017.