Maak hoofkeuseskerm oop

Die Vaalrivierlewerik (Spizocorys fringillaris) is 'n skaars, endemiese standvoël en plaaslik nomade in swaarbeweide hooglandgrasveld, dikwels in klein swerms. Die voël is 12–13 cm groot en weeg 16–21 gram. Die voël is bedreigd weens habitatverlies. In Engels staan die voël bekend as die Botha's lark.

Vaalrivierlewerik
MirafraKeulemans1874.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. fringillaris
Binomiale naam
Spizocorys fringillaris
(Sundevall, 1850)
Spizocorys fringillaris distribution map.png
verspreiding
Juveniele S. fringillaris (middel, bo)

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Spizocorys fringillaris". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.

Eksterne skakelsWysig