Maak hoofkeuseskerm oop

Die Witgatspreeu (Lamprotornis bicolor) is 'n endemiese algemene standvoël in grasveld en Karoobossieveld. Hulle kom dikwels in swerms voor en soms saam met lelspreeus. Die voël is 27 cm groot en weeg 94 - 112 gram. In Engels staan die voël bekend as die Pied starling.

Witgatspreeu
In die Rietvlei Natuurreservaat, Pretoria, Suid-Afrika
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Sturnidae
Genus: Lamprotornis
Spesie: L. bicolor
Binomiale naam
Lamprotornis bicolor
Gmelin, 1789
'n Witgatspreeu

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2004). Spreo bicolor. 2006 IUBN-rooilys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2006. Verkry op 14 Junie 2008.