Sridevi
Sridevi Kapoor, gebore as Shree Amma Yanger (* 13 Augustus 1963, Sivakasi, Tamil Nadu; † 24 Februarie 2018 in Doebai, Verenigde Arabiese Emirate) was 'n Indiese aktrise. Sy was een van die mees suksesvolle akteurs van die Indiese filmwêreld van die jare tagtig.
Sridevi | |
Sridevi in 2013
| |
Geboortenaam | Shree Amma Yanger Ayyapan |
---|---|
Alias | Sridevi |
Geboorte | Sivakasi, Tamil Nadu, Indië | 13 Augustus 1963
Sterfte | 24 Februarie 2018 (op 54) Doebai, Verenigde Arabiese Emirate |
Nasionaliteit | Indië |
Ouers | Ayyapan en Rajeswari |
Lewensmaat | Mithun Chakraborty (1985–1988; geskei)[1][2] Boney Kapoor (1996–2018; haar dood) |
Kinders | Jahnavi Kapoor, Khushi Kapoor |
Beroep(e) | Aktrise, produsent |
Aktiewe jare | 1967–1997, 2012–2018 |
Toekennings | Padma Shri (2013)[3] |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Loopbaan
wysigSridevi het haar loopbaan al in haar kinderjare begin. Sy het rolle in plaaslike Suid-Indiese films gespeel voordat sy rolle van heldinne in Bollywoodfilms begin vertolk. In haar vroeë jare het sy 19 maal saam met Jeentendra gewerk. Enkele van haar grootste suksesse is Nagina, Mr. India, Chaalbaaz en Chandni, films wat spesiaal vir haar geskryf is. Die hoogtepunt van haar loopbaan het met die film Lamhe gekom, die film is deur Yash Chopra geregisseer. Sridevi was lid van die bestuur van die Asiatiese Akademie vir film en televisie. Die Indiese regering het haar met die Padma Shri bekroon.
Persoonlike lewe
wysigSridevi is op 2 Junie 1996 met Boney Kapoor getroud. Hulle het 2 dogters: Jhanvi en Khushi. Sy is op 24 Februarie 2018 in Doebai aan 'n hartstilstand oorlede.[4]
Filmografie
wysig- Julie (1975)
- Solva Sawan (1978)
- Himmatwala (1983)
- Justice Chowdhary (1983)
- Jaani Dost (1983)
- Kalakaar (1983)
- Sadma (1983)
- Akalmand (1984)
- Inquilaab (1984)
- Jaag Utha Insaan (1984)
- Naya Kadam (1984)
- Maqsad (1984)
- Tohfa (1984)
- Balidaan (1985)
- Masterji (1985)
- Sarfarosh (1985)
- Aakhree Raasta (1986)
- Aag Aur Shola (1986)
- Bhagwan Dada (1986)
- Dharam Adhikari (1986)
- Ghar Sansar (1986)
- Nagina (1986)
- Jaanbaaz (1986)
- Karma (1986)
- Suhagaan (1986)
- Sultanat (1986)
- Aulaad (1987)
- Himmat Aur Mehnat (1987)
- Nazrana (1987)
- Majaal (1987)
- Joshilay (1987)
- Jawab Hum Denge (1987)
- Mr India (1987)
- Sherni (1988)
- Ram Avtaar (1988)
- Waqt Ki Awaaz (1988)
- Sone Pe Suhagaa (1988)
- Chalbaaz (1989)
- Chandni (1989)
- Guru (1989)
- Gair Kanooni (1989)
- Nigahein (1989)
- Main Tera Dushman (1989)
- Banjaran (1991)
- Farishtay (1991)
- Pathar Ke Insaan (1991)
- Lamhe (1991)
- Khuda Gawah (1992)
- Heer Ranjha (1992)
- Aasman Se Gira (1992)
- Chandramukhi (1993)
- Gumrah (1993)
- Gurudev (1993)
- Roop Ki Rani Choron Ka Raja (1993)
- Chaand Ka Tukdaa (1994)
- Laadla (1994)
- Army (1996)
- Mr Bechara (1996)
- Judaai (1997)
- Kaun Sacha Kaun Jhootha (1997)
- Meri Biwi Ka Jawab Nahin (2004)
- Malini Iyer (2004-2005)(televisiereeks)
- English Vinglish (2012)
Verwysings
wysig- ↑ (en) "Archived copy". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Februarie 2018. Besoek op 16 Oktober 2017.
{{cite web}}
: CS1 maint: archived copy as title (link) - ↑ (hi) http://m.hindi.webdunia.com/bollywood-khul-jaa-sim-sim/क्या-श्रीदेवी-ने-मिथुन-से-की-थी-शादी-114081200067_1.htm Geargiveer 24 Februarie 2018 op Wayback Machine
- ↑ "Sridevi receives Padma Shri award" (in Engels). The Times of India. 6 April 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 April 2019. Besoek op 2 Oktober 2015.
- ↑ "Sridevi: Bollywood superstar dies at 54 of heart attack" (in Engels). BBC. 24 Februarie 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Februarie 2020. Besoek op 25 Februarie 2018.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Sridevi.
- (en) Sridevi in die Internet-rolprentdatabasis