St. John’s, Antigua en Barbuda
(Aangestuur vanaf St. John's, Antigua en Barbuda)
St. John’s is die hoofstad en grootste stad van Antigua en Barbuda, 'n eilandnasie in die Karibiese See. Die stad is aan die noordwestelike kus van die eiland Antigua, dié land se grootste eiland, geleë. Die stad het 'n bevolking van 81 799 in 2011 gehad en 'n oppervlakte van 10 km². St. John’s is in 1632 deur Engelse gestig.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Antigua en Barbuda |
Eiland | Antigua |
Koördinate | 17°07′N 61°51′W / 17.117°N 61.850°W |
Stigting | 1632 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 10 vk km |
Hoogte bo seevlak | 0 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2011) | 81 799 |
- Bevolkingsdigtheid | 3 100/vk km |
Tydsone | UTC -4 |
Burgemeester |
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie St. John’s, Antigua en Barbuda.