Stahlgewitter
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Stahlgewitter is 'n omstrede Duitse neo-nasionaalsosialistiese en R.A.C.-musiekgroep wat in 1995 gevorm is.[1][2] Hul vertonings is uitsluitlik in Duits.
Stahlgewitter | |
---|---|
Genres | R.A.C. |
Jare aktief | 1995 — hede |
Etikette | Freie Meinung Göttingen; W & B Records; PC Records |
In 2002 het die groep 'n kontrak onderteken met die Duitse plaatetiket PC Records. Die transaksie het groot sukses meegebring, met die verkoop van 8 000 kopieë van die album Politischer Soldat.
Diskografie
wysig- 1996 - Das eiserne Gebet (d.i. Die ystergebed)
- 1998 - Germania
- 2001 - Amalek
- 2002 - Politischer Soldat (d.i. Politieke soldaat)
- 2003 - Germania über alles (d.i. Germania bo alles)
- 2006 - Auftrag Deutsches Reich (d.i. Opdrag Duitse ryk)
- 2008 - Politischer Soldat (Neuauflage) (d.i. Politieke soldaat - nuwe oplaag)
- 2013 - Das Hohelied Der Herkunft
- 2013 - Stählerne Romantik
Verwysings
wysig- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Julie 2011. Besoek op 8 Februarie 2011.
- ↑ "Neonazi-Band wirft Frei.wild Song-Klau vor" (Nuusberig). Süddeutsche Zeitung (in Duits). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 April 2019. Besoek op 21 Junie 2017.
Eksterne skakels
wysig- Stahlgewitter op Last.fm
- Stahlgewitter op Temporati.de
- Stahlgewitter op rockerek.hu