Stanford-le-Hope
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Stanford-le-Hope is 'n dorp in die Engelse graafskap Essex, 20,5 km wes van Southend-on-Sea. Volgens die 2001-sensus het die dorp 'n bevolking van 6 630 gehad. Dit is in die plaaslike munisipaliteit (unitary authority) van Thurrock geleë. Die dorp se vernaamste aanspraak is dat Joseph Conrad hier geleef en geskryf het. Die dorp word deur die Stanford-le-Hope Stasie bedien.
Stanford-le-Hope | |
---|---|
Koördinate: 51°30′50″N 0°25′28″O / 51.51389°N 0.42444°O | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Bevolking | |
• Totaal | 6 630 |