Sterilisasie (dubbelsinnig)
Wikimedia dubbelsinnigheidsblad
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Sterilisasie kan verwys na:
- Sterilisasie (mikrobiologie) - doodmaak of inaktivering van mikro-organismes.
- Grond-stoom-sterilisasie, 'n boerderytegniek wat grond met stoom in oop velde of kweekhuise steriliseer.
- Sterilisasie (geneeskunde) een van verskeie mediese metodes van geboortebeperking wat meebring dat ’n persoon nie kan voortplant nie.
- Veeartsenykundige kastrasie is die chirurgiese sterilisasie van diere.
- Bestraling geïnduseerde steriliteit word gebruik in die steriele insektegniek.
- 'n Chemosterilant is 'n chemiese verbinding wat steriliteit veroorsaak.
- Sterilisasie (ekonomie), sentrale bankbedrywighede wat daarop gemik is om die impak van buitelandse valuta op die binnelandse geldvoorraad te neutraliseer, of om negatiewe gevolge van groot kapitaalvloei te vergoed.