Stettynskloofdam
Die Stettynskloofdam verskaf water aan Worcester en Rawsonville. Die dam word deur die Stettynskloof-rivier gevoed.
Stettynskloofdam | |
---|---|
Amptelike naam | Stettynskloofdam |
Ligging | Worcester, Wes-Kaap |
Provinsie/Land | Suid-Afrika |
Koördinate | 33°50′00″S 19°15′05″O / 33.83333°S 19.25139°O |
Dam in | Stettynskloof-rivier |
Doel | Nywerheid en huishoudelik |
Openingsdatum | 1981 |
Eienaar | Departement van Waterwese |
Soort dam | Grondvulling |
Hoogte van wal | 48 m |
Lengte van wal | 250 m |
Bakmaat | 15 miljoen m3 |
Opvanggebied | 55 km2 |
Damoppervlak | 90 ha |