Stoeberia frutescens

Plantspesie

Die donkievy (Stoeberia frutescens) is 'n struik wat inheems aan die Noord-Kaap, die Wes-Kaap en Namibië is.

Donkievy
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Caryophyllales
Familie: Aizoaceae
Genus: Stoeberia
Spesie:
S. frutescens
Binomiale naam
Stoeberia frutescens
Sinonieme
  • Mesembryanthemum frutescens L.Bolus
  • Ruschia frutescens (L.Bolus) L.Bolus

Sien ook

wysig

Bronne

wysig