Stokkiespruit
Die Stokkiespruit is 'n klein spruit in die sentrale Krugerwildtuin in die Mpumalangaprovinsie.
Stokkiespruit | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Hoofrivier | Olifantsrivier |
Monding | Timbavatirivier |
Monding-hoogte | 358 m |
Koördinate: 24°24′15″S 31°34′38″O / 24.40417°S 31.57722°O |
Direk nadat die Stokkiespruit onderdeur die Orpen-Satarateerpad vloei, mond dit van regs uit in die Timbavatirivier, op sy beurt 'n sytak van die Olifantsrivier.
Oorsprong
wysigEksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Stokkiespruit se monding by Geonames.org (cc-by)