Stompneusdolfyn
Die Stompneusdolfyn (Tursiops truncatus) is 'n dolfyn wat feitlik aan die hele Suid-Afrikaanse kus voorkom. Die soogdier het 'n stewige liggaam met 'n kort, geronde snoet in die vorm van 'n bottel se nek. Dit kom voor in die oop see en lewe georden in 'n groep. Hulle speel ook graag in die branders. Die dolfyn word bedreig deur haainette.
Stompneusdolfyn | |
---|---|
'n Stompneusdolfyn speel in die golf van 'n boot. | |
Grootte in vergelyking met 'n gemiddelde mens | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. truncatus
|
Binomiale naam | |
Tursiops truncatus (Montagu, 1821)
| |
verspreiding |
Sien ook
wysigBronne
wysig- Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media, 2007 ISBN 978-1-77009-215-0
- ↑ Hammond, P.S., Bearzi, G., Bjørge, A., Forney, K., Karczmarski, L., Kasuya, T., Perrin, W.F., Scott, M.D., Wang, J.Y., Wells, R.S. & Wilson, B. (2008). Tursiops truncatus. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 7 Oktober 2008.