Stormbandpikkewyn
Die stormbandpikkewyn (Pygoscelis antarctica) is 'n pikkewyn wat in Antarktika asook die Bouvet-eiland leef en broei. Die voël is onmiskenbaar met die swart streep om die nek. Dit verskil van die Adeliepikkewyn; die swart op die kop strek nooit verby die oë nie. Die voël staan ook bekend as die kenbandpikkewyn of keelbandpikkewyn.
Stormbandpikkewyn | |
---|---|
Stormbandpikkewyn op Livingston-eiland | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. antarcticus
|
Binomiale naam | |
Pygoscelis antarcticus (Forster, 1781)
| |
Sinonieme | |
Pygoscelis antarctica Turbott, 1990 |
Sien ook
wysigBronne
wysig- Field guide to the birds of Southern Africa Struik Publishers, Ian Sinclair 1984 ISBN 978-1-86825-510-8
- ↑ BirdLife International (2012). "Pygoscelis antarcticus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 26 November 2013.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Stormbandpikkewyn.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Stormbandpikkewyn