Straat van Denemarke
Straat van Denemarke | |
---|---|
Ligging van die Straat van Denemarke | |
Kaart van die Noorse See met die Straat van Denemarke | |
Koördinate: | 67°46′N 23°48′W / 67.767°N 23.800°W |
Ligging: | Groenland, Ysland |
Soort: | Seestraat |
Gemiddelde diepte: | 191 meter (625 voet) |
Lengte: | 480 km (300 myl) |
Breedte: | 290 km (180 myl) |
Die Straat van Denemarke (Deens: Danmarksstrædet) of Straat van Groenland (Yslands: Grænlandssund) is 'n seestraat tussen Ysland in die suidooste en Groenland in die noordweste. Die eiland Jan Mayen is noordoos van die seestraat. Die Straat van Denemarke verbind die Arktiese met die Atlantiese Oseaan.
Geskiedenis
wysigDie Straat van Denemarke het tydens die Eoseen deur plaattektoniek ontstaan (ong. 51 mj gelede). [1] Dit het gelei tot endemie in Europa, omdat die kontinent 'n party eilande was wat ook van Asië deur die Turgai-straat afgeskei was. Hierdie straat het in die Midde-Eoseen gesluit.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Straat van Denemarke.