Strandboontjie
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Strandboontjie (Canavalia rosea) is 'n laaggroeiende plant wat voorkom aan die ooskus van Suid-Afrika. Dit groei veral op duine en by riviermondings. Die plant kan 'n ranker of klimop plant wees en kan tot 10 m uitsprei.
Strandboontjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. rosea
|
Binomiale naam | |
Canavalia rosea | |
Sinonieme | |
Canavalia maritima Thouars |
Bron
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Canavalia rosea. |
- Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007 ISBN 978-1-77009-215-0
Verwysings
wysig- ↑ "Taxon: Canavalia rosea (Sw.) DC". Germplasm Resources Information Network. United States Department of Agriculture. 26 Oktober 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Augustus 2010. Besoek op 4 Desember 2010.