Stringer Davis
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Stringer Davis (4 Junie 1899 – 29 Augustus 1973) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Murder She Said (1961), Murder at the Gallop (1963), Murder Most Foul (1964), en Murder Ahoy (1964).
Stringer Davis | |
Geboortenaam | James Buckley Stringer Davis |
---|---|
Geboorte | 4 Junie 1899 |
Sterfte | 29 Augustus 1973 (op 74) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1961: Murder She Said
- 1963: Murder at the Gallop
- 1964: Murder Most Foul
- 1964: Murder Ahoy
Televisierolprente
wysig- 1938: Charles and Mary
- 1946: The Importance of Being Earnest
- 1946: Exercise Bowler
- 1946: All This Is Ended
- 1960: The Day After Tomorrow
- 1965: The Stately Ghosts of England