Stekelblaarklapper
(Aangestuur vanaf Strychnos pungens)
Die Stekelblaarklapper (Strychnos pungens) is 'n boom wat voorkom in Gauteng, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes. Dit is ook inheems in Angola, Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Malawi, Namibië, Republiek die Kongo, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.
Stekelblaarklapper | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. pungens
|
Binomiale naam | |
Strychnos pungens Soler., (1893)
| |
Sinonieme | |
|
Die boom het stywe blare met stekelpunte. Daar is geen dorings op die boom nie. Die vrugte is blougroen tot geel wanneer dit ryp is. Die boom se FSA-nommer is 628.[1]
Fotogalery
wysig-
Bas
-
Blare
-
Blomme
-
Vrug
Sien ook
wysigVerwysings
wysigBronne
wysig- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Stekelblaarklapper.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Stekelblaarklapper