Stuur groete aan Mannetjies Roux (rolprent)
Stuur groete aan Mannetjies Roux is 'n Afrikaanse rolprent oor ’n tienermeisie wat haar oom en tante besoek op hul Karooplaas tydens ’n skoolvakansie.[2] Dan begin ’n ontdekkingsreis: sy moet uitvind wie sy werklik is en waar sy vandaan kom. Drie besoekers in een week verander haar lewe onherroeplik en haar oom se obsessie met die drie van Mannetjies Roux word ook helaas verklaar.
Stuur groete aan Mannetjies Roux | |
---|---|
Regisseur | Paul Eilers[1] |
Produksieleier | Vervaardigers: Piet de Jager, Salmon de Jager |
Draaiboek | Draaiboek: Salmon de Jager, Christopher Torr, Simon Torr |
Met | Ian Roberts Anna-Mart van der Merwe Lizelle de Klerk Elton Landrew Laurika Rauch |
Musiek deur | Jaconell Mouton |
Kinematografie | Tom Marais |
Redigeerder | Mandy Roberts |
Ateljee | Bosbok Ses Films |
Uitgereik | Desember 2013 |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans |
IMDb-profiel |
Die rolprent het niks met Mannetjies Roux se lewe te doen nie maar die drie wat hy in 1962 in Bloemfontein teen die Britse Leeus gedruk het staan sentraal in die verhaal.[3]
Hoofrolspelers
wysig- Ian Roberts as oom Frans
- Anna-Mart van der Merwe as tante Koba
- Lizelle de Klerk as Engela
- Elton Landrew as Toemaar
- Steffie le Roux as Anna
- Wilhelm van der Walt as Anton
- Ilse Oppelt as Katie
- Laurika Rauch as Engela (volwassene)
Verwysings
wysig- ↑ Meyer, Burger (12 Desember 2013). "Mannetjies Roux bekoor op grootskerm". Maroela Media. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 April 2019. Besoek op 19 Augustus 2020.
- ↑ Zietsman, Gabi (6 Desember 2013). "Stuur Groete aan Mannetjies Roux". channel24 (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Augustus 2020. Besoek op 19 Augustus 2020.
- ↑ Steyn, Pieter (7 Junie 2013). "Mannetjies Roux rolprent was 'n reuse uitdaging". Volksblad. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Junie 2013. Besoek op 28 November 2013.
Sien ook
wysigEksterne skakels
wysigResensies
wysig- Van Nierop, Leon. "Stuur groete aan Mannetjies Roux". RSG. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Augustus 2020. Besoek op 19 Augustus 2020.
- De Beer, Diane (13 Desember 2013). "REVIEW: Stuur Groete aan Mannetjies Roux" [RESENSIE: Stuur Groete aan Mannetjies Roux] (Resensie). IOL (in Engels). Besoek op 19 Augustus 2020.
- Vieira, Genevieve (13 Desember 2013). "What's the fuss about latest Karoo film" [Wat is die ophef oor die nuutste Karoo-film]. The Citizen (in Engels). Besoek op 19 Augustus 2020.